Ek sal weer 'n loflied sing

ebook

By Karen Swanepoel

cover image of Ek sal weer 'n loflied sing

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Ek sal weer ʼn loflied sing is Karen Swanepoel se aangrypende lewensverhaal van ondenkbare verlies, pyn en hartseer, maar óók ʼn verhaal van oorvloedige genade en seën, ʼn hoopvolle verwagting, en ʼn reënboog na die storm. Sy neem jou op haar reis van gebrokenheid, na genesing en aanvaarding, en deel die gereedskap wat haar bemoedig en versterk het om die pynpad end-uit te kon stap. Dwarsdeur die storm was God haar bron van krag, haar anker en haar rots. "Ek wil getuig van die hoop wat in my leef. Ek wil, deur my lewensverhaal te vertel, ʼn inspirasie wees vir ander wat hul eie, unieke pynpad stap, sodat hul kan wéét en kan gló dat jy weer ʼn loflied kán sing."Ek sal weer 'n loflied sing word beskryf as "aangrypend", "besonders", "inspirerend", "sielsverrykend", "insiggewend", "prakties", "opreg en uit die hart geskryf", "elke word met eenvoud, dog soveel diepte", "'n pragboek wat soveel betekenis dra", en "absoluut 'n móét om te koop en te lees."|'n Inspirerende ware lewensverhaal van 'n vrou wat haar man en kinders in 'n motorongeluk verloor, waarin sy ook ernstig beseer is. Sy deel haar verhaal van genesing, hoop, 'n nuwe begin en herstel totdat sy weer 'n loflied kan sing.
Ek sal weer 'n loflied sing