With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Loading... |
Wie is verantwoordelik vir die koelbloedige, oëskynilike sinnelose moord op Wayne en Thelma Owens, Kaap Skuilhoek se mees geliefde egpaar? Is hul skoonseun, Jonathan Cleary, rerig tot so iets in staat – al het die moordwapen aan hom behoort? Hierdie is van die tergende vrae waarmee kaptein Matthew Cade., polisiehoof van die idilliese eiland Kaap Skuilhoek, worstel.