Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hierdie gids is geskryf met EAT-leerders in gedagte, maar bied net soveel toegevoegde waarde vir onderwysers wat Huistaalleerders onderrig. In beide gevalle gaan dit jou as opvoeder help om die roman vir jong lesers "opwindend" te hou en om Afrikaansperiodes meer interaktief te maak. Afgesien van algemene letterkundige onderwerpe soos Vertelinstansie en Karakters, word elke hoofstuk in Die ses weke van Thomas & Ella afsonderlik behandel. Jy kan dus besluit teen watter pas en met watter intensiteit jy die boek met jou klas wil behandel.