Die Kersfeeslysie

ebook

By Dina Botha

cover image of Die Kersfeeslysie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Dis baie moeilik om ʼn superma te wees
Dis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is. Elani Davis
is ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en
'n baba is besig om haar onder te kry. Boonop kry sy nie die diens wat sy
van Rent-a-nanny verwag nie.
Iewers moet sy egter 'n streep trek en konfronteer die eienaar van die
oppassers, Marion Pelzer. Wat toe nie 'n vrou is soos sy verwag het nie,
maar 'n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kinders
weet nie. Elani gee hom 'n snipperige tikkie raad: As hy ooit 'n sukses van
sy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken. Marion
aanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marion
op haar drumpel, gereed vir sy eerste les.
Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hy
besef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

Die Kersfeeslysie