Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Verstaan jy wie jy is, hoekom jy die dinge doen wat jy doen en hoekom jy op die manier dink wat jy dink? In Daar's net een soos jy! help Paula White jou om jou ware self te leer ken. God het jou geskep presies soos jy is en het 'n unieke plan en doel vir jou lewe. Hy het jou nie geskep om in die boeie van negatiewe emosies of herhinneringe te leef nie. Hy het jou geskep om 'n lewe gevul met liefde en vreugde te leef!