Vlamme in die Kalahari

ebook Ryk Schoonraad Reeks

By Meiring Fouche

cover image of Vlamme in die Kalahari

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

VLAMME IN DIE KALAHARI - RYK SCHOONRAAD REEKS

Helm du Plessis, 'n vooraanstaande grensboer van die Noordwestelike Provinsie, is met honderde osse op pad na die Kimberley se mark. Hy word egter koelbloedig vermoor deur blanke veediewe. Sy dogter Ansie en Ryk Schoonraad agtervolg hulle met die doel om wraak te neem. Die twee ondergaan verskriklike folteringe toe die boewe daarin slaag om hulle op 'n paar geleenthede in die hande te kry...

 

Vlamme in die Kalahari