Spore in die Dou

ebook Woeste Laeveld Reeks

By Braam le Roux

cover image of Spore in die Dou

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

SPORE IN DIE DOU - WOESTE LAEVELD REEKS 

Die bloedigste moord wat mens jou kan voorstel, vind op 'n helder maanlig nag in die hartjie van die Woeste Laeveld plaas, maar dit is nie 'n mens of mense wat vermoor word nie, dog onskuldige, redelose diere. Hulle word met woeste wreedheid na hulle dood gejaag, voortgedryf totdat hulle benoud bulkende oor 'n duiselingwekkende krans afstort, om onder 'n bloedpappery vir die aasvoëls te word.

Maar 'n geheimsinnige man, onbekend aan die wreedaards, is reeds op hulle spoor. Hy is 'n "spesiale agent" van die regering, wat gestuur is om ondersoek in te stel na reusagtige bedrog by ondernemings daar in die goudryke Laeveld, deur skurke se streke, wat die goeie naam van die Suid-Afrikaanse Republiek deur die modder sleep.

'n Man met 'n rewolwer aan sy sy, wat hy so vinnig soos 'n bytende mamba kan hanteer, bly meedoënloos op die skurke se spoor. Eers loop hy hom vas teen 'n rooihaar nooi wat haar erg parmantig en vyandig hou, maar wanneer sy lewe in gevaar is, help en versteek sy hom in haar eie plaashuis. En dan eers besef sy dat al haar agterdog teen hierdie man, op wie sy al heimlik verlief geraak het, ongegrond is. Hulle twee ruk toe saam op na 'n laaste, bloedige botsing met die onmenslike wreedaards.

Spore in die Dou