Bemark jouself aan vertaalagentskappe

ebook 'n Praktiese gids vir vryskutvertalers

By Corinne McKay

cover image of Bemark jouself aan vertaalagentskappe

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Vertaalagentskappe kan as die ruggraat van baie vertalers en hul vryskutondernemings beskou word. 'n Goeie agentskap kan jou 'n bestendige werkslading bied, wat jou die geleentheid gee om te vertaal terwyl die agentskap administratiewe take hanteer. Maar weens die vinnig veranderende vertaalbedryf moet jy weet hoe om goeie vertaalagentskappe te identifiseer, jouself aan hulle te bemark én hoe om doeltreffend saam met hulle te werk.

Bemark jouself aan vertaalagentskappe bied riglyne hoe om agentskappe te identifiseer wat die moeite werd is om by aansoek te doen, om kontak te maak, om op te volg, om van jou bemarkingspogings rekord te hou, en hoe om oor tariewe en betaalvoorwaardes te onderhandel. Die boek bevat ook 'n ekstra hoofstuk waarin werklike vrae deur lesers van die skrywer se blog beantwoord word.

Bemark jouself aan vertaalagentskappe