Mamma, Help My

ebook 'n Verhaal van genade onbeksryflik groot

By Thy Cameron

cover image of Mamma, Help My

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Shirley Cameron worstel met die lewe. As God haar liefhet, hoekom is sy dan so ongelukkig, en hoekom verloor sy so baie - veral die dinge wat na aan haar hart lê? Sy ondervind diep depressie, is deur 'n egskeiding, en nog meer - maar dit was toe sy met Kanker gediagnoseer is, dat haar stryd verdiep. Dit is dan wanneer god se liefde vir haar begin werklikheid word en net voor haar dood tot dié verklaring lei: "God het my lief, Hy met my so lief". Mettertyd - soos haar liggaam verswak begin sy verstaan dat, terwyl die uiterlike verval, in haar binneste hart en siel dit goed gaan met haar. Dis wanneer sy die grootste geluk ken.

Haar moeder Thy weet sy moet Shirley se storie vertel. As Christen, moeder, onderwyser, berader, predikant se vrou, dosent by ń Christelike universiteit in die VSA, en radiojoernalis het haar lewensondervindinge vir Thy voorberei vir hierdie taak. "So het God my voorberei," sê Thy. Shirley en Thy begeer altwee dat lesers, soos hulle lees, vertroos, geseën en aangemoedig sal word deur die getuienis van Shirley se lewe.

Mamma, Help My