Meer as net 'n ma

ebook Stories en raad uit die hart van Die Naguilklub

By Lente Swift

cover image of Meer as net 'n ma

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die beeld van ouerskap op sosiale media is lieflik, maar ver van die werklikheid af. En dan is daar die mommy wars... Drie doodgewone ma's, het besluit dis genoeg van die mededinging en oordeel – ma's behoort mekaar eerder te ondersteun. En só is Die Naguilklub gebore: 'n oordeelvrye digitale ruimte waar ma's mekaar inspireer, ondersteun en raad gee. In dié boek deel die stigterlede hul ouerskapervarings. Eerlik, hartroerend, dikwels skreeusnaaks, en gevul met die soet en swaarkry van ouerskap.
Meer as net 'n ma