Op die dorsvloer van gebed

ebook Weet sonder twyfel dat God jou hoor

By Juanita Bynum

cover image of Op die dorsvloer van gebed

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Stel jou 'n gebedslewe voor wat jou reg tot in God se teenwoordigheid neem! Moses se tabernakel het betekenisvolle plekke gehad wat gedien het as patrone of simbole vir offerandes, reiniging, Goddelike waarheid, voorsiening, beskerming en intersessie. Net soos Moses geweet het wat dit verg om by daardie plekke uit te kom, kan jy ook nou die pad daarheen ontdek.Juanita Bynum nooi jou op 'n dieper en intiemer verhouding in die suiweringsproses – op die dorsvloer van intersessie. Hier op die dorsvloer sal jy ontslae kan raak van al jou laste en bindinge en leer om die stem van God te hoor soos nog nooit tevore nie.

Op die dorsvloer van gebed