Maak jou droom 'n werklikheid

ebook 10 Vrae wat jou sal help om dit te sien en aan te gryp

By Dr. John Maxwell

cover image of Maak jou droom 'n werklikheid

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wat is die verskil tussen 'n dromer en iemand wat sy of haar droom bewaarheid? Volgens die wêreld se voorste leierskapkenner, dr. John C. Maxwell, lê die antwoord op hierdie vraag in tien eenvoudige, dog kragtige vrae.Of jy 'n ou droom uit die oog verloor het of op soek is na 'n nuwe een, Maak jou droom 'n werklikheid verskaf 'n stap-vir-stap aksieplan wat jy vandag nog kan begin gebruik om jou droom te visualiseer, gestalte daaraan te gee en dit 'n werklikheid te maak.

Maak jou droom 'n werklikheid