Veg teen Vrees
ebook ∣ Behou jou geloof in 'n wereld wat deur vrees oorheers word
By Jentezen Franklin

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Waarvoor is jy die bangste? Siekte? Dat jy jou werk gaan verloor? Mislukking? Jou kinders se welstand? Vrees kan ons daaglikse lewe baie negatief beinvloed – dit steel ons vreugde, ons vrede en selfs ons toekoms. Die goeie nuus is egter dat dit nie so hoef te wees nie! God wil nie he vrees moet oor jou heers nie.