Seën vir 'n Kleikind

ebook

By Maretha Maartens

cover image of Seën vir 'n Kleikind

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Klein Agnes Botha het die some van God se kleed by haar hoor verbydruis. As driejarige het sy 'n Verbondskind geword.

Maar later het daar 'n Egiptiese skarabee-kewer aan 'n hangertjie om haar nek rondgeswaai. 'Noem dit maar my lucky charm,' het sy gesê. Die sandsteenhangertjie word die simbool van die doodsbestaan waarin Agnes lank voortploeter.

Agnes se storie is anders. Dit word die verhaal van 'n soekende vrou wat in die Good Guys' Club dans, maar 'n Persoon opmerk wat haar agtervolg, asof Hy die verbond tussen Hom en haar steeds onthou.

Seën vir 'n Kleikind