
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In Jesus leef! verskaf Sarah Young 180 aktuele dagstukkies wat ons duidelik wys hoe om Jesus se teenwoordigheid elke dag in ons lewe te ervaar. Haar dagstukkies
bied insig en wysheid en gee bevestiging van die waarheid wat in Romeine
8:11 vervat is: 'Omdat die Gees van Hom deur wie Jesus uit die dood opgewek is, in julle woon, sal Hy deur wie Christus uit die dood opgewek is, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon.