Elke Dag 'n Vrydag

ebook Wees gelukkig 7 dae 'n week

By Joel Osteen

cover image of Elke Dag 'n Vrydag

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Dink aan daardie gevoel wat jy kry wanneer jy 'n moeilike werksweek agter die

rug het en die naweek uiteindelik aanbreek. Vrydag is die begin van daardie kort, spesiale tydjie wanneer jy as't ware toestemming het om jou lewe te geniet. Maar hoekom sou God nie wou hĂȘ jy moet elke dag so voel nie?

Elke Dag 'n Vrydag