Vergeet van reëls

ebook

By Dina Botha

Vergeet van reëls

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Om aan te beweeg gaan sy eers die verlede moet oopkrap. Antiekhandelaar Amelie Voster beplan om oor ses weke te trou, maar daar is net een onvoorsiene hindernis: Sy is weens een of ander misverstand nooit wettig van haar studenteliefde, Daniël Retief, geskei nie. Sy spoor hom op, maar Daniël is allesbehalwe die student wat sy onthou. Hy is 'n welaf sakeman met 'n yskoue hart. 'n Slu manipuleerder en 'n afperser. As sy nie instem om hom op 'n sakereis te vergesel nie, kry sy nie 'n handtekening op haar skeikontrak nie. Sy stem in, maar kort voor lank onthou sy al die intieme details van haar en Daniël se week lange studentewittebrood. Alles wat sy naarstiglik probeer vergeet het, keer terug. Daniël wroeg self om te vergeet, maar party herinneringe weier om weggepak te word. Na hul tyd saam, stem Daniël tot die egskeiding in, maar is dit wat Amelie regtig nog wil hê?
Vergeet van reëls