Mynie Speel met Vuur

ebook

By Mynie Steffens

cover image of Mynie Speel met Vuur

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Mynie Steffens bely in haar eie woorde sy is 'n selferkende braaiverslaafde en kook al sedert sy 10 jaar oud was, op die vuur! "Alles smaak soveel beter as dit op die vuur gaargemaak word," sê sy. "Ek soek altyd enige moontlike verskoning om 'n indrukwekkende, dag lange braai te reël."
Danksy die ervaring wat sy oor reis en braai opgedoen het tydens haar TV-kosmaakprogram "Speel met vuur", asook deur spyseniering vir private braaigeleenthede, het Mynie besluit om haar idees verder te voer. Die resultaat is hierdie kookboek van braaiproe-spyskaarte – die beste braaivermaak ooit. Mynie nooi jou om pret te hê elke keer as jy braai, met alles van spyskaarttemas en smaaklike (dikwels onkonvensionele) resepte tot gepaste musiekspeellyste en prettige feite!
Hetsy jy dus 'n braaigroentjie is of jouself as 'n braaikenner beskou, sluit gerus aan by die partytjie en leer nuwe truuks op Mynie se manier.
Mynie Speel met Vuur