Wanneer julle vas…

ebook Ontsluit die deur na 'n dieper, meer betekenisvolle verhouding met God

By Jentezen Franklin

cover image of Wanneer julle vas…

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

In Wanner julle vas... verskaf Jentezen Franklin aan jou die sleutels om jou lewe te verander deur die Bybelse gebruik van vas.Vas is vir Franklin 'n lewenswyse en sy gemeente vas elke Januarie vir 21 dae saam met hom. In Wanneer julle vas... wil hy jou help om te verstaan dat vas net so 'n belangrike geestelike aktiwiteit soos gebed is. Hy deel ook getuienisse oor die wonderwerke wat vas in sy gemeentelede se lewens bewerkstellig het.Hy bespreek die verskeie aspekte van vas om jou te help om die krag van die Bybelse gebruik in jou lewe 'n werklikheid te maak. Dit sluit in:

  • Die verskillende soorte vas wat in die Bybel beskryf word en hoe om te kies watter een reg is vir jou
  • Die verband tussen vas en gebed
  • Die belangrikste bestandele van 'n suksesvolle vas
  • Wat om fisies, verstandelik en geestelik te verwagErvaar 'n dieper en meer intieme verhouding met God deur gereeld te vas en te bid.
  • Wanneer julle vas…