Verstaan die krag van jou denke

ebook 12 Maniere om die stryd in jou gedagtes te wen

By Joyce Meyer

cover image of Verstaan die krag van jou denke

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Verstaan die krag van jou denke is die volgende tree op die reis wat met Joyce Meyer se topverkoperboek Wen die stryd in jou gedagtes begin het. Dit sal jou toerus met spesifieke insigte en strategiee om daagliks krag, sukses en oorwinning te beleef. Verstaan die krag van jou denke bestaan uit twee dele:

  • Deel I verwys na hoe belangrik jou denke vir jou liggaamlike gesondheid, verstandelike en emosionele welstand en geestelike groei is. Dit leet jou hoe noodsaaklik 'n Godvrugtige, positiewe ingesteldheid is, en hoe om 'n optimistiese lewensbeskouing te ontwikkel en te handhaaf wat hou sal help pm jou lewe ten geode te verander.
  • Deel II bevat twaalf 'wengedagtes' was verskeie aspekte van jou lewe aanspreek en jou in staat stel om nuut te dink op elke terrain van jou lewe.
  • Verstaan die krag van jou denke