
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Seëninge vir 'n vrou se hart is 'n daaglikse gids vir vandag se Christenvrou om dielewe wat God vir haar beplan het uit te leef.Elke dag fokus op 'n Skrifgedeelte wat spesiaal uitgesoek is vir vroue en watdie karakter van God, Jesus en die Heilige Gees uitbeeld en toepas op die lewe van'n vrou van God. Die skrywer, Karen Whiting, wil vroue help om God se Woord prakties uit te leef. Sy wys hoe die Bybel steeds relevant is tot situasies waarin ons ons vandag bevind, en dat dit 'n gids is om elke dag as vroue van God te leef. Die dagstukkies is in agt afdelings verdeel, naamlik: