
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In hierdie dagstukkieboek beklemtoon Joyce Meyer die belangrikheid daarvan om elke oggend 'n paar minute met God deur te bring.Om jou dag op hierdie manier te begin, gee jou hoop en 'n vars uitkyk op die nuwe dag. Die 366 Dagstukkies is saamgestel uit negentien van Joyce se gewildste boeke en gee jou elke dag 'n nuwe boodskap van die Here.'n Nuwe dag, 'n nuwe jy se boodskappe sal jou krag gee vir elke dag en jou daaraan herinner dat God elke dag vir ons sy genade skenk.