cover image of Mugabe en die wit Afrikaan

Mugabe en die wit Afrikaan

by Ben Freeth

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangesê - 'n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal. Mugabe en die wit Afrikaan is 'n eerstehandse beskrywing van die waansin waarin Zimbabwe gedompel is terwyl Mugabe se trawante landbougrond verwoes, plaastoerusting gesteel, diere doodgemaak, huise afgebrand, die plaaswerkers geïntimideer en die boere aangerand of vermoor het. Dit is 'n hartverskeurende verhaal van trauma en tragedie, maar ook van moed, oor een familie wie se diepe sin vir geregtigheid en onwrikbare Christelike beginsels hulle gedring het om alles in die stryd te werp ter wille van hul huis en hul land.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Zebra Press
Publication Date:
2011

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe PDF eBook 1.5 MB
  • Adobe EPUB eBook 1.9 MB
Mugabe en die wit Afrikaan
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free