Gesels met God elke oggend

ebook

By Joyce Meyer

cover image of Gesels met God elke oggend

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wat is my doel in die lewe? Hoe kan ek die beste keuses maak?Daar is so baie vrae in die lewe, en net God het al die antwoorde. As jy stil raaken na Hom luister, sal Hy hulle met jou deel. In haar nuwe dagstukkieboek, Geselsmet God elke oggend, wys Joyce Meyer dat enigeen kan leer hoe om God se stemen die verskeie maniere waarop Hy praat te herken, en sodoende sy plan vir joulewe te kan volg.Hierdie dagstukkies is saamgestel uit drie van Joyce Meyer se gewildste boekeoor hoe om 'n verhouding met God te bou: How to Hear From God, Knowing GodIntimately en The Power Of Simple Prayer. Hierdie dagstukkies sal lesers daagliksdaaraan herinner hoe God met hulle deur hul gedagtes, gevoelens, drome en diewoorde van ander mense praat. Joyce Meyer lig die maniere waarop God met onspraat uit, asook die voordele wat dit vir ons inhou om Hom te vra om ons sensitiefte maak vir sy stem.

Gesels met God elke oggend