Die Strik van Satan

ebook Bly naby aan God as ander jou te na kom

By John Bevere

cover image of Die Strik van Satan

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Die meeste Christene loop wye draaie om die duiwel en probeer om hom nie vatkans te gee nie. Tog trap almal die een of ander tyd in een van die vyand se slimste strikke – om aanstoot te neem. Aanstoot kan baie vorme aanneem. Jy kan:

  • Jou vervies vir iemand
  • Geirriteerd raak
  • Liggeraak wees
  • Seergemaak voel
  • Kwaad word
  • Opmerkings as belediging ervaar
  • Voel dat mense jou te na gekom hetDie Strik van Satan wys gelowiges hoe om te keer dat sulke gevoelens 'n blokkasie tussen hulle en God veroorsaak. Dit leer hulle om enige vorm van aanstoot in hul eie lewe te herken, dit te bely en vry te kom daarvan deur vergifnis te gee en te ontvang.'n 30-dae-dagstukkiegids met besprekingsvrae, skrifgedeeltes en gebede help om die beginsels in die boek prakties toe te pas.Leer hoe om te weier dat aanstoot jou intimiteit met God belemmer en ervaar die geestelike oorvloed wat ware vryheid bring.
  • Die Strik van Satan