
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Hulle sê die noordewind het geboorte gegee aan die Wiking, en dit beskryf 'n belangrikebeginsel vir elke potensiële leier. Die beste leiers word gevorm deur dieuitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagteverrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al diestruikelblokke, koers te hou tot by 'n waardige bestemming.John Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van diesamelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is dieroom van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oorleierskapontwikkeling. Elke dag het 'n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handeloor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap.Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikseuitdagings wat oor hul pad mag kom.