
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Lexi moet die eetplek Sabina's op Simonsrivier aan die gang kry. Plotseling het sy te kampe met: 'n ding vir 'n kunstenaar met sondige heupe, sielkundige probleme én 'n meisie; 'n kok met 'n wilde kyk in sy oë; 'n bankrekening wat al verder in die rooi terugsak en Sabina's se mediabekendstelling wat soos 'n hoëspoed Japannese trein nadersnel.