Wat op aarde is aan die gang?
ebook ∣ 10 ProfisieĆ« wat jy nie mag ignoreer nie
By Dr. David Jeremiah

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Wat se die Bybel regtig oor die eindtye? Wie se teoriee oor hierdie onderwerp kan 'n mens glo? Dit is vir die gewone mens soms moeilik om al die inligting bymekaar te sit om 'n prentjie te vorm van hoe die eindtye regtig sal wees.
In wat op aarde is aan die gang? Identifiseer die New York Times topverkoperskrywer, Dr. David Jeremiah, die tien belangrikste Bybel profesies oor die eindtye aan die hand van hedendaagse wereldgebeure. Hy verduidelik dit sodat die deursneemens dit kan verstaan en op 'n maklik verstaanbare manier help hy jou om die raaisels van die tyd op te los.
Raaisels wat ontleed word, sluit in:
Hoe word profesie bewaarheid in moderne Europa?
Hoekom is Israel so belangrik?
Wait is die verband tussen oliereserwes en Islamitiese terrorisme?
Speel die Verenigde State 'n rol in profesie?
Hoe moet ons in die eindtye leef?