Vuurvas

ebook Aan jou sy vir altyd

By Eric Wilson

cover image of Vuurvas

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Wanneer Kaptein Caleb Holt binne-in 'n brandende gebou is, leef hy volgens die leuse van 'n brandweerman: Bly altyd by jou maat se sy. By die huis is dit egter 'n ander storie. Daar leef hy volgens sy eie reels.

Caleb se vrou, Catherine, het as dogtertjie daarvan gedroom om met 'n liefdevolle, dapper brandweerman te trou – net soos haar pa. Nou, na 'n huwelik van sewe jaar, wonder sy wanneer sy opgehou het om 'goed genoeg' te wees. Male sonder tal se argumente en woede het die vonk in hul huwelik geblus.

Terwyl hulle die egskeidingsproses aan die gang sit, daag Caleb se pa hom uit om aan 'n 40—dag eksperiment deel te neem: Die 'Liefdesuitdaging'. Caleb wonder of it die moeite werd sal wees, maar stem in, meer om sy pa se onthalwe as om sy huwelik te red.

Caleb is egter totaal verras deur dit wat hy leer oor die betekenis van liefde. Skielik besef hy dis wekrlik die moeite werd om vir sy vrou en sy huwelik te baklei. Maar is dit te laat vir Caleb en Catherine om 'n vuurvaste huwelik te verkry?

Vuurvas