
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In Vanuit My Hart spreek Robin McGraw direk tot die Hart van die vrou. Sy vertel onomwonde dat elke vrou twee dinge moet weet om geluk, vervulling en vrede te ervaar: wie jy is EN wie jy bedoel is om te wees. Die eerste gaan oor die realiteit van jou lewe, en die tweede het te doen met jou lewensdoel.
Ons leef vol en vinnige lewens en iewers langs die pad verloor ons soms onsself in 'n poging om net by te hou met alles wat ons moet doen. As dit soos jou lewe klink is dit tyd vir 'n hart to hart gesprek met Robin.
Robin vertel van haar grootword-jare, haar huwelik met Dr Phil McGraw, die grootmaak van hul twee seuns en die transformasie in haar eie lewe. Sy illsstreer hoe goeie beginsels daagliks toegepas kan word. Robin moeding jou aan om met 'n diep en volhardende geloof in God die keuses te maak wat jou hart se ware prioriteite en hoogste doelstellings weerspieƫl.