
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Waar vind 'n mens 'n rolmodel vir leierskap wat jou lewe kan verander?
Jesus was die grootste leier ooit en 'n rolmodel van hoe om 'n dienende leier te wees. In 'n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapkenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op 'n reis om te leer om te lei soos Jesus dit gedoen het,
Nadat Blanchard en Hodges vir jare na leierskap uit 'n wereldse perspektief gekyk het, het hulle die leierskapbeginsels in die Bybel begin ontgin. Daar het hulle meer leierskapwysheid ontdek as wat hulle ooit van gedroom het. Ontdek saam met hulle die eienskappe van 'n dienende leier en kry 'n antwoord op die vraag: Hoekom moet ek 'n leier soos Jesus wees?
Word toegerus om te kan lei soos Jesus en beleef watter verskil dit in jou lewe asook die lewens van ander rondom jou maak.