Jesus Roep Jou

ebook 365 Dagstukkies vir kinders

By Sarah Young

cover image of Jesus Roep Jou

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wat sou Jesus vir jou kind wou sê?

Hierdie dagstukkies is gegrond op Sarah Young se oorspronklike boek, Jesus roep jou. Net soos in haar vorige boek is dit geskryf asof Jesus direk met die leser – jou kind – se hart praat. Elke dagstukkie is aangepas sodat kinders dit kan verstaan en geniet. Jesus word telkens as 'n vriend voorgestel, maar ook as die Heersende Koning. Met wysheid en raad om kinders nader aan Jesus te bring sal Jesus roep jou: 365 dagstukkies vir kinders hulle help verstaan wat Hy vir hul lewens beplan.

Sarah Young se opmerkings is gemoedelik en vol praktiese raad, en moedig kinders aan om daagliks tyd in aanbidding deur te bring. Dit is nooit te vroeg om die jongspan te leer hoe om met God in aanraking te bly nie. Dus is hierdie boek die perfekte gids om van vroeg af in kinders 'n lewenslange gewoonte te ontwikkel om daagliks tyd saam met God te deur te bring.

Jesus Roep Jou