Geanker in sy liefde

ebook Ervaar God se teenwoordigheid elke dag

By Max Lucado

cover image of Geanker in sy liefde

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Wil jy graag elke dag herinner word aan sy liefde vir jou?

Die omvang van sy liefde vir jou is groter as al die korreltjies sand op die aarde. Sy drome vir jou is ontelbaar. Hy was só lief vir jou dat Hy gekies het om vir jou te sterf, omdat Hy nie sonder jou kon leef nie.

Hierdie daaglikse oordenkings deur die topverkoperskrywer, Max Lucado, sal jou siel voed en jou gemoed opbou. Jy kan lewe soos God wil hê jy moet lewe.

Jy kan geanker in sy liefde wees

Geanker in sy liefde