Die ongetemde hart

ebook

By John Eldredge

cover image of Die ongetemde hart

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Daar kom 'n tyd in elke man se lewe wanneer hy moet wegbreek, en die onbekende moet aandurf met net God aan sy sy.

Die enigste manier om werklik te weet wie jy is as 'n man, om 'n lewe te ontdek wat die moeite werd is om te leef, om 'n vrou met oorgawe life te hĂȘ en nie die onsekerheid in jou hart aan jou kinders oordra nie, is om jou hart terug te kry.

Hiedie boek handel nie oor die sewe dinge wat jy moet doe nom 'n 'gawe Christen' te word nie. Dis 'n oproepinstruksie om jou hart, jou passie en die ware aard wat God jou gegee het, terug te vind en vry te stel. Dit is 'n uitnodiging om jou identiteit op te eis, onbekende streke te verken en jou lewe te leef soos die avontuur wat dt veronderstel is om te wees.

Jy moet opsaal en koers kies na jou siel se onbekende hinterland, na die wilde, ongerepte streke van jou manwees en daar jou ontwykende prooi gaan soek.

Die ongetemde hart