
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Kommunikasie is 'n belangrike deel van elke mens se daaglikse lewe – by die huis, by die werk en tussen vriende. Die sleutel tot ware kommunikasie is om nie net met mense to kommunikeer nie, maar om konneksies te vorm met hulle, dit wil sê om tot hul harte te spreek.
Wil jy graag ook weet hoe om konneksies te vorm sodat jy meet doeltreffend kan word in alles wat jy doen? Daar is goeie nuus. Jy kan leer hoe om dit te doen! Dit is hoekom John C Maxwell Die Kuns van Ware Kommunikasie geskryf het. Hy het geleer hoe om goed met mense te konnekteer en hy beskou dit as een van sy belangrikste vaardighede. Dit is een van die hoofredes waarom hy suksesvol met mense kan kommunikeer en vorm deel van die grondslag van sy leierskap.
Hoe jy kommunikeer, bepaal jou sukses. Lees Die Kuns van Ware Kommunikasie en vind uit hoe dit jou lewe sal verander as jy leer om waarlik met die mense in jou lewe te kommunikeer.