Sasol Voëls van Suider-Afrika

ebook

By Ian Sinclair

cover image of Sasol Voëls van Suider-Afrika

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Sasol Voëls van Suider-Afrika, die eerste keer in 1993 uitgegee, was nog altyd 'n topverkoper onder veldgidse. Hierdie vierde uitgawe is herskryf en aansienlik verbeter, wat verseker dat dit die streek se mees uitvoerig geïllustreerde en beproefde veldgids sal bly. Spesiebeskrywings is herskryf en sluit nou groepinleidings in; plate is herontwerp vir maklike gebruik en vergelyking; meer as 380 nuwe verbeterde illustrasies vervang vroeëres; illustrasies het vereenvoudigde byskrifte, wat onderskeidende kenmerke aanwys; verspreidingskaarte is bygewerk en toon hoe volop 'n spesie in die streek is en ook of dit 'n stand- of trekvoël is. Ander hulpmiddels is kalenderbalke wat spesies se voorkoms en broeitye toon, 'n gedeelte oor 'hoe om die boek te gebruik', sowel as sonogramme wat die roepe weergee van moeilik uitkenbare voëls wat onderskeidende roepe het.

Sasol Voëls van Suider-Afrika