Max oor die lewe

ebook You can transform yourself

By Max Lucado

cover image of Max oor die lewe

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Het jy vrae oor die lewe?

In meer as dertig jaar in die bediening het Max Lucado al baie vrae be­antwoord en met 'n hele paar van sy eie vorendag gekom.

Dit sluit in groot vrae oor die lewe en geloof, hemel en hel; moeilike vrae oor kwessies soos oorlog en aardverwarming; en meer praktiese (maar tog belangrike) vrae soos hoe om beter met ander oor die weg te kom.

Hierdie boek is 'n versameling van Lucado se antwoorde op die vrae wat hy die meeste gevra word. Dit bied klassieke Lucado-aanmoediging en -insig – op die man af, maar ook simpatiek, eerlik, gesaghebbend en een­voudig, maar altyd prakties.

Max Lucado gee nie voor dat hy die laaste sê het oor moeilike kwes­sies nie. Maar vraag vir vraag rig hy die leser se oë op die Een wat die allerlaaste ant­woord is op al ons hoe's, wanneers, waars en hoekoms. En is dít nie waaroor die lewe werklik gaan nie?

Max Lucado het oor die afgelope 25 jaar meer as 60 boeke geskryf en meer as 65 miljoen kopieë daarvan is verkoop. Dit sluit in boeke vir volwassenes, geskenkboeke, kinderboeke en oorden­kings. Verskeie van sy boeke het op topverkoperlyste van gesaghebbende publikasies, soos die New York Times, verskyn.

Max oor die lewe