Bybel-profesie en eindtye

ebook

By Douglas Connelly

cover image of Bybel-profesie en eindtye

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wat hou die toekoms vir ons in? Die toekoms is kristalhelder – vir God. Ons wonder almal wat die toekoms vir ons inhou. Terselfdertyd wil ons sin maak uit gebeure uit die verlede en rigtingwysers hê vir die hede. Is dit dalk te veel gevra? Beslis nie vir God nie. In Bybelprofesie en eindtye onthul Douglas Connelly dat daar wel Iemand is wat tot in die fynste besonderhede weet wat die toekoms vir jou – en die res van die wêreld – inhou. God is immers die Skepper van alles. Wie beter dus om te vertrou vir antwoorde? In Bybelprofesie en eindtye sal jy meer ontdek oor: [bullet list] Wat profesie is – en nie is nie; Die tydlyn van die wegraping en die beproewing; Die antichris – mens of mag?; Hoe om tussen ware en vals profesieë te onderskei; Armageddon en daarna; Die millennium, die oordeelsdag, die hemel en die hel; Waaroor Christene almal saamstem; En nog baie meer! Hoe gaan profesieë en toekomstige gebeure jou en jou geliefdes raak? Aan die hand van die betroubare waarhede van die Bybel sal Bybelprofesie en eindtye jou duidelike rigting gee in hierdie stormagtige tye. Ervaar vrede en hoop met die wete dat jou toekoms nie in beter hande kan wees nie – in hierdie lewe én in die hiernamaals.

Bybel-profesie en eindtye