Skeef

ebook Wat jy van LGBTIQ-wees wil weet

By Renaldo Schwarp

cover image of Skeef

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Is jy aangetrokke tot mense wat jou geslag deel?

Of voel jy nie tuis met die geslag waarmee jy gebore is nie?

Wil jy jouself, jou kind of vriend van skaamte, stigma en onsekerheid bevry?

Uitkom, boelies, verhoudings, ouerskap, verteenwoordiging, baanbrekers, bondgenote, sigbaarheid, geloof en seks – in hierdie boek is geen onderwerp taboe nie. Die mediapersoonlikheid Renaldo Schwarp deel raad en vertel van sy reis, sonder om doekies om te draai. Bekendes soos Marc Lottering, Rian van Heerden, Marco Spaumer, Joe Foster en die raakvatters van die Mannetjiesvrou-podcast praat ook oor hul kleurvolle ervarings. Verenia, Renaldo se ma, skryf openhartig oor die uitdagings en vreugdes van 'n gay-kind grootmaak. Skeef dra 'n boodskap oor van hoop vir LGBTIQ+-mense en almal na aan hulle. Dit vertel van die vreugde van selfaanvaarding, hoe om die kasdeure wyd oop te skop en van die veerkragtige gemeenskap wat aan die ander kant wag.

Skeef