Hart van kant

ebook

By Didi Potgieter

Hart van kant

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Is daar vir hulle 'n toekoms?<br>Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie Steely Sisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter &#329; klippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sy deur die Steely Sisters leer ken het.<br>Clinton red weggooi-perde omdat hy self &#329; weggooi-kind was. Hy soek nie hulp nie, veral nie van &#329; beeldskone vrou wat sy kop deurmekaarkrap nie.<br>Die liefde is egter sterkter as vooropgestelde idees en die twee besef vinnig dat die aangetrokkenheid tussen hulle dalk tot meer kan lei. Maar Amanda is verloof en die w&#234;reld wag in afwagting vir haar troue, en Clinton is steeds die man met die duister verlede. Is daar vir hulle 'n toekoms?</p>
Hart van kant