Moord op Lake Panic

ebook

By Leon van Nierop

cover image of Moord op Lake Panic

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

'n Handvol sjefs by 'n meesterklas in die boendoes. 'n Vrou se lyk in die meer. 'n Privaat speurder wat moet vra: Wie het sy mes in vir wie?
Lake Panic is die perfekte plek vir 'n verfyningskursus vir ses beroemde sjefs. Só beroemd dat hulle beskerming benodig. 'n Taak vir Beer Henning – privaat speurder, vryskuttatoeëerder, 'n man met 'n verlede. Beer het sy hande vol met:

Sophia da Silva, 'n eks-sepiester wat 'n comeback met haar eie kaal kookboek beplan,

Otto en Lily Clement, 'n hardekoejawel en sy muisvaal vrou wat hul reputasie en hul lodge moet red,

Leopold Lindeque, die kosresensent met die bitter pen,

Clementine Carolus, tuisnywerheid-tannie, maar net bedags, en

Alex Fabius, Youtuber en snuiter van formaat.
Wie het 'n moord opgedis?
En wat het die storie van die geheimsinnige meermin van Lake Panic met alles te doen?

Moord op Lake Panic