Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |

Loading... |

Toe Janke se pa-hulle besluit hulle gaan nie hierdie Desember op Gourits
vakansie hou soos gewoonlik nie, is sy nie baie beïndruk nie. Toe sy uitvind
hulle gaan na die piepklein, geïsoleerde Noord-Kaap kusdorp McDougallsbaai
bly vir vier weke, nog minder. 'n Piepklein dorp saam met 'n oorbeskermende
ma is NIE Janke se idee van 'n prettige vakansie nie ...
Ten minste is daar 'n oulike buurseun, Stefen, wat vinnig die ligpunt van Janke
se vakansie word. Daar is net iets aan Stefan se sjarme en die verlatenheid van
die dorpie onder die groot sterrehemel wat haar laat voel daar is iets magical in
die lug ... En wie weet wat kan gebeur?