
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In vandag se lewe bring elke dag sy eie uitdagings en vrae: oor verhoudings, finansies, versoekings en terugslae. 'n Mens wonder dikwels waar om antwoorde en wysheid te kry. In Wysheid vir elke dag deel Billy Graham sy lewensbeginsels tesame met wyshede uit God se Woord met ons – 'n wonderlike manier om 'n dag te begin. Billy Graham is een van die mees geliefde predikers in die wereld en is bekend vir die maklik verstaanbare geselstrant waarop hy skryf. Dit is sy gebed dat God hierdie dagstukkies sal gebruik om lesers krag te gee en om hulle die wysheid te gee wat nodig is om elke dag vir Christus te leef.