Wen met gesindheid

ebook

By John C. Maxwell

cover image of Wen met gesindheid

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Leierskapkenner John C. Maxwell wys lesers in Wen met gesindheid hoe om die gesindheid van 'n wenner te ontwikkel deur hul pad na sukses oop te dink, asook hoe om hul gesindheid in hul grootste bate te omskep. Ontdek saam met Maxwell die geheim van sukses.

DiƩ praktiese boek met sy aantreklike ontwerp, luukse sagteband-omslag in Italiaanse leer en elegante kleur-drukwerk binne, help lesers om alles wat Maxwell se, op hul eie lewe van toepassing te maak. Dit is ook die ideale geskenk om daardie suksesvolle persoon in jou lewe te help om die geheim tot nog groter hoogtes te ontdek.

Wen met gesindheid