
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
'Ek is nie meer mooi nie.' 'Ek is bang vir oud word.' 'Ek wil weer gesond en lewendig voel.' Hierdie is die universele versugtings en vrese van miljoene vroue regoor die wereld. Robin McGraw, vrou van die bekende televisie-sielkundige, dr. Phil McGraw, ontvang weekliks duisende eposse van vroue wat wil weet hoe sy dit regkry om op vyf-en-vyftig nog so jonk, mooi, gesond en vol lewenslus te wees. In Wees mooi vir altyd deel Robin haar skoonheidsgeheime en lewensfilosofiee wat daartoe bydra dat sy steeds sprankelend en beeldskoon is.
Robin het reeds vroeg in haar lewe besef dat indien sy die beste eggenote, ma en vrou wil wees, sy na haarself moet omsien asof haar lewe daarvan afhang. In Wees mooi vir altyd moedig sy vroue aan om dieselfde te doen, en wys sy vroue daarop dat dit nie selfsugtig is om na hulself om te sien nie.