
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Almal is op soek na liefde. Daar is niks so belangrik as om lief te he en liefgehe te word nie. Maar dikwels weet ons nie hoe om toenadering te soek tot ander nie – hetsy in ons gesin, by 'n vriend, 'n eggenoot of in 'n romantiese verhouding.
In Leef in liefde bring dr. John Townsend die goeie nuus dat liefde aangeleer kan word. Hy help die leser om die aard en sleutelbeginsels van liefde te verstaan en verduidelik die vaardighede wat mense kan aanleer om die liefdevolle mense te word wat hulle eintlik bedoel is om te wees.
Aan die hand van stories en voorbeelde uit sy jare lange ondervinding bied Townsend praktiese raad oor hoe om liefdevolle verhoudings te vind, te bou en in stand te hou.
Van die sleutelbeginsels wat hy bespreek, sluit in:
Konneksie: Hoe om 'n emosionele band te vorm Waarheid praat: Eerlikheid wat die ander persoon dien Genesing: Herstel wat gebreek is Laat los: Aanvaar wat is en gee op wat oorgegee moet word Romantiek: Die unieke liefde tussen 'n paartjie