
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Daar is hoop op bevryding en genesing in Jesus vir mense wat in die modderput van die lewe weggesak het, skryf Beth Moore in haar nuutste boek. Op haar eerlike en praktiese manier deel sy persoonlike ondervindings oor die lewe in die put en vertel sy hoe sy bevryding gevind het. Sy gee raad en hoop aan mense wat vasgevang is in die een of ander vorm van put van wanhoop of pyn in hul lewe. As God haar uit die put kon bevry, meen sy, kan Hy enigiemand van 'n skadu-lewe bevry. Sy praat reguit, dog liefdevol en wys lesers daarop dat bevryding uit die put onmiddellik kan begin – ongeag hoe diep of hoe lank jy al in jou persoonlik put sit of hoe diep jy al in die emosionele modder weggesak het.