Hoor jy die engele?

ebook

By Sheila Walsh

cover image of Hoor jy die engele?

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Wanneer Annie Fletcher by haar jonger suster, Sarah, gaan kuier, gebeur dinge allermins soos wat sy verwag het. Dis die eerste keer in 'n lang tyd dat sy terug is in Charleston, die dorpie waar sy grootgeword het. Die een oomblik geniet sy en Sarah dit nog om weer bymekaar te wees, en die volgende oomblik bevind Annie haarself agter in 'n ambulans. Sy moet hulpeloos toekyk hoe Sarah om haar lewe veg. Tydens die rit hospitaal toe gebeur daar iets snaaks – Sarah praat met iemand wat nie daar is nie en neurie 'n liedjie wat Annie nog nooit gehoor het nie.

Wanneer Sarah sterf, stort Annie se wereld in duie. Gelukkig is Sarah se bure daar om haar te ondersteun. Een van hulle is Ethan McKinney, 'n skrynwerker, en hy bied aan om Annie te help om die Fletcher-woning op te knap sodat sy dit kan verkoop. Ook Tammy, Sarah se een buurvrou, probeer haar bes om Annie by te staan. Tammy se twaalfjarige seun, Keith, het Down se sindroom en hy glo hy kan engele sien en hoor.

Dit is deur hierdie mense se vriendskap, asook 'n hele paar hartroerende, wonderbaarlike gebeurtenisse, wat God Homself aan Annie openbaar. So leer ken sy vir God en ontdek sy wat geloof in Hom is. En uiteindelik ervaar sy die gemoedsrus dat God se engele altyd om ons is.

Hoor jy die engele?