Goue Leierskap

ebook

By John C. Maxwell

cover image of Goue Leierskap

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

In Goue leierskap deel Maxwell sy belangrikste lesse uit 'n leeftyd van leierskap. Hy het uit ervaring en foute agtergekom wat dit beteken om 'n leier te wees. Die lesse wat hy geleer het, skryf Maxwell, is persoonlik en dikwels eenvoudig, maar tog kan dit'n groot verskil maak. 'Ek het my lewe lank daarna gedelf. Ek beskou elke hoofstuk as 'n klont goud. In die hande van die regte persoon kan dit die waarde van hul leierskap geweldig verhoog.'

In sy kenmerkende, op-die-man-af maar kragtige styl neem Maxwell in Goue leierskap die rol van 'n mentor in.

Goue Leierskap