Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Kinders het van nature 'n liefde vir die natuur, en veral vir diere en goggatjies. En die Bybel is vol van stories met insekte en diere waarby ons iets kan leer. In Goggas en gediertes kry miere, arende, slange, bye, skerpioene, visse, kamele en ander diere elk die geleentheid om 'n Bybelwaarheid tuis te bring.
Kleurryke, humoristiese illustrasies verskaf vreugde aan jong lesers met 'n ondeunde muis wat op elke bladsy kop uitsteek.